
Sedert Oktober 2009

WELKOM BY ONS
GEDAGTE VIR DIE DAG
Vertel en leef jou geloof openlik uit. As ons almal hierin getrou is, gebeur die avontuur! As een mens hierdie geheim met twee ander mense deel, en hulle elkeen deel dit weer met twee ander mense, en dit hou so aan, dan sal meer as ‘n miljoen mense hierdie groot Jesus-nuus binne twintig dae ontvang!! Binne dertig dae sal meer as ‘n biljoen mense weet van die groot Jesus-nuus! En binne twee en dertig dae sal omtrent die hele wêreldbevolking weet! So is Jesus weer gou-gou groot nuus!....Idealisties, sê jy? Natuurlik! Maar begin jy net om dit te doen, en vertel hoe dit kan werk! Dit begin by jou. Twee mense op ‘n dag!
BAIE DANKIE AAN ELKEEN VAN JULLE SE BYDRAES. VREDE

OPERA MINI
Bespaar op browsing kostes

GEBEDS VERSOEKE
Rig jou versoek

GETUIENISSE
Skryf asb jou boodskap aaneen
IETS OM TE LEES
Iets om jou te inspireer
WAT SE DIE WOORD MET PAPPA J
Vra jou vraag uit die Woord
KONTAK PASTOOR
Stuur vir my jou versoek
AANKONDIGINGS
Wat het julle aan?
IETS VIR IETS
Iets te koop of te ruil? Soek jy dalk iets?
GOSPELCHAT LIVE
Chat live met mekaar
PRAAT SAAM
Wat is op jou hart? Skryf dit neer.